You must be logged in to post a review.
DEUR GOD GEKIES (Chosen by God, Afrikaans Edition)
Original price was: $5.99.$4.99Current price is: $4.99.
Om deur God gekies te word is die mees nederige ervaring deur enige mens wat toevallig uitvind dat
hulle in God se span is, die wenspan. Dit is nogal raaiselagtig dat die Allerheiligste God sou besluit om
enigiemand uit die menslike geslag in Sy familie aan te neem. Waarom sou ‘n Heilige God enigiemand uit
die sondige mensdom in Sy Heilige familie aanneem? Is God regtig eensaam en het hy geselskap nodig?
Kies God die korrupte mensdom of, oefen verdorwe mense hul wilsvryheid uit en kies ‘n Heilige God?
Hierdie kwessies het die menslike verstand van ouds af verwar en doen dit steeds! Dit is ‘n raaisel dat
sondige mense eendag God se Heilige hemel sal bewoon. Hoe sal dit alles gebeur? Hierdie boek poog om
hierdie raaisel te ontrafel en wys jou op ‘n doelgerigte lewe op aarde en ‘n nimmereindigende lewe in die
paradys. Maak jou veiligheidsgordel vas, jou vlug is dalk stamperig, God is die vlieënier en het nog nooit
‘n vliegtuig neergestort nie. Geniet die lewe ten volle.





Reviews
There are no reviews yet.